performancing
Uno as Uncategorized
Apr|10|2006
ok, ek is nou solidly verlief op my blogging poster helper dingetjie: Performancing. dit is net ongelooflik. ek het twee keer gehad wat my simpel stupid firefox browser crash of stall vir een of ander onverklaarbare rede, wat die Performancing ding net my posts gehou het. net soos dit! wow! ek kon dadelik net weer post!
ek [heart] Performancing
my internet connection is net vrek stadig op die oomblik, so ek gaan nie die link soek vir die extention nie, jy gaan dit maar self moet doen.
One Response
sessa
12|Apr|2006Ek gebruik Ecto vir Mac OSX. Baie cool program, hou ook al jou blogs locally.
Ek het onlangs Tiger install, en gaan die naweek iWeb install, wat blykbaar ook n cool blogger is. Dit vorm deel van die nuwe iLife ‘06 package.
Leave a reply