Uno de Waal

Uno de Waal’s online space covering everything about web2.0, social networks and internet related developments in South Africa and how it fits in with the rest of the world.

DCI Konferensie


Hierdie is een vir al die bloggers daar buite.

Die SR betaal/organiseer vervoer en verblyf op na die Digital Citizens Indaba in Grahamstad, die 14de en 15de September.
As jy wil gaan, dan moet jy vir my laat weet. My adres is Uno[at]sun.ac[dot]za

dit gaan cool wees, maar jy moet my soos in gister al laat weet het want daar is eintlik vrek min plek, en dit is eintlik al omtrent vol. Afhangend van hoe baie mense wil gaan, sal ons ‘n ander groter kar dalk kan organise.
Oh ja, jy moet ‘n student wees, en jy moet ook verkieslik ‘n interest in blogging he^, en dit sal help as jy volgende jaar hier gaan wees om te blog. dis soortvan die deal (maar nie te ernstig nie). en jy moet ook vrek vinnig gaan registreer. En dan as jy ‘n blog het moet jy vir mense vertel deur te post.




2 Responses

  1. Appel

    12|Sep|2006

    Enjoy die conference. Ek’s baie jaloers.

  2. Uno De Waal

    12|Sep|2006

    Ons gaan nie meer gaan nie, hoe crap is dit? Ons het besluit dis bietjie ver om te ry vir dae se konferensie, en ons gaan moontlik ook nie geld kry nie. Dis nou vir jou simpel!


Leave a reply