Zombie Rights March Protested by Pirates
Sep|29|2006
Shannou says,
Here’s a flickr set of pictures documenting the zombie
rights march to Austin’s City Hall last Friday. The zombies’ signs in
the march included badly spelled slogans such as “Mairage = 1 Zombie +
1 Zombie”, “More Binifits for Zombie Vets in Our Necronomoconomy”,
“Brains…The Other White Meat”, “We’re here, we’re dead, get used to
it!” and “Zombies Was People Too.” The zombies, shouting “What do we
want? Brains! When do we want them? Brains!” was unhindered by a group of pirates protesting the undead’s demands for their rights.Link. You know, when I was in Seattle last week ( self-important clearing of throat ) visiting the Allen Institute for Brain Science and researching this story,
I couldn’t help but wonder — what would zombies do with that
open-access, 3D, digital atlas of brains? Plan dinner parties, perhaps.Via BoingBoing
Ek wonder wat sal die Christene doen as mens so iets hou hierso… sommer op kampus. Hrmm,, volgende week is net te besig…. dammit!
The 1% Rule
Uno as Die Online Matie, Ideas, Online, Stellenbosch Universiteit, Web2.0
Sep|29|2006
Hierdie van Domkop af:
Theres
a rule of thumb when it comes to online users, and it states that if
you have 100 online users, 1 will create content, 10 will interact, and
the rest will just view it. Makes sense if you look at the Youtube [each day there are 100 million downloads and 65,000 uploads] and Wikipedia[50%
of all Wikipedia article edits are done by 0.7% of users] stats. So,
for all the web developers out there, if you require too much
interaction from your users, 9 out of 10 people will simply just pass
by. The real issue is finding the builders.
So watter implikasies het dit vir DOM?
Wel, dit beteken dat mens vrek baie users gaan moet kry, of genoeg insentief moet kry vir mense om content te generate. Gelukkig is daar die handjievol joernaliste wat suppose is om content op te plak though…
Daar is ‘n song van Common wat begin met ‘n conversation in ‘n coffee shop waar die ou kla dat daar nie genoeg mense is wat kom na die gigs wat hulle reel dan segt Common: “Bullshit, people don’t come because you pansy ass mother fuckers don’t play shit that they like, if you play the shit that they like, then the people will come. Simple as that.”
EK diggit.
Technorati Tags: blog, CMS, content, Die online matie
Die Berghane protesteer, verdedig koshuiskultuur
Uno as Stellenbosch Universiteit
Sep|29|2006
ONS IS besonder teleurgesteld in die studenteforum, geskryf deur Uno de Waal, in die vorige uitgawe van Die Matie (30/08). Ons is teleurgesteld dat hy ons koshuis (Die Republiek van Helderberg)
so sleg sê. Ons is teleurgesteld dat hy ’n ongekwalifiseerde, veralgemenende en eensydige standpunt verkondig. Ons is besonder teleurgesteld in sy taalgebruik, wat van die swakste smaak getuig, en nog meer teleurgesteld dat die redaktrise bereid was om sulke vulgêre woorde te publiseer (geen melkskommel vir julle nie)!
In die besonder is ons meer teleurgesteld oor die absolute snert wat hy kwytraak, in sy leuens wat hy verkondig vanaf sy verhogie as “leiersfiguur” (dis wat SR-lede hulself noem) en die morele hoëgrond wat hy probeer betree; dit nadat ons steeds sit met sy grafiti uit sy twee skaamtelike jare in ons koshuis. Dalk druk ons onsself verkeerd uit: ons is nie teleurgesteld nie, ons is kwaad, kwaad vir iemand wat dit nie kon maak in ’n koshuis nie, maar nou homself laat probeer geld elders.
DIE BERGHANE
(Lees gerus redaksionele kommentaar vir terugvoer. -Red)
(hierdie is die oorspronklike brief soos gepubliseer in Die Matie, 27 September 2006)
Technorati Tags: Helderberg, kultuur, koshuis, Stellenbosch, idiots
‘n Verduideliking van DOM se mastheader
Uno as Die Online Matie, Online, Stellenbosch Universiteit, Web2.0
Sep|29|2006
Ok, so na kommentaar moet ek seker verduidelik:
Die Logo (dum dum dummmmm) is ‘n parodie op Web2.0 logos. Ek het solidly (of, gradiently) die tutorial gevolg om dit te maak. Ek kon net nie die regte fonts kry nie.
Die 2006 sal definitief verander na 1997. Ernest en Appel het daarop gewys en ek dink dit sal maak dat ons online is al langer as sommige van die groot publishers.
Ek sal dit nogals laaik as mens elke week (soos Google) die mastheader bietjie kan tweak. Dit sal sit so ‘n bietjie van ‘n edge gee ek dink… soortvan. soos oor krismis of iets.
Die kleur gebruik is op die oomblik so om in te pas by die template theme, wat ook heel moontlik nog gaan verander. Miskien het ek dit nou so lelik as moontlik gemaak… net om reaksie uit te lok, want dit het definitief my hit counters opgestoot! yeah!
New online Logo
Uno as Die Online Matie, Online, Stellenbosch Universiteit, Web2.0
Sep|28|2006
It has arrived!
Clickety click for the full image… It looks a bit better in its natural environment
The bottom text might still change to something more modern, I just need the fonts.
Opsoek na fonts
Uno as Die Online Matie, Online, Stellenbosch Universiteit, Web2.0
Sep|28|2006
Moet ek gaan met die classic, rounded look?

of dalk die meer techy, futurist look:


Ek dink om dit te gebruik vir die teks onder DM logo. Soos die Onafhanklike Studentekoerant of die Online since 2006. (daai een was WJ se
Hierdie classic look werk ook nogals vir my:

The boldness works….
Position open for Assistant Online Editor for Die Matie Student Newspaper
Uno as Die Online Matie, Online, Stellenbosch Universiteit, Web2.0
Sep|28|2006
Position open for Assistant Online Editor for Die Matie Student Newspaper
Die Matie is in the process of designing a new website which has as its goal to be the best Online Student Newspaper in the country. This is being done by implementing a solid Content Management System (CMS) with an integrated set of Web2.0 type technologies.
‘n Soektog na ‘n nuwe logo
Uno as Die Online Matie, Stellenbosch Universiteit
Sep|28|2006
Ek is op ‘n soektog na ‘n nuwe logo vir Die Online Matie.
Dit is nou, dit moet die oorspronklike logo van Die Matie hou:

Maar dit moet meer online lyk. So ek gaan sellout en die Web2.0 ding doen:
Rounded edges
Mirroring
Shading
Op die oomblik lyk dit mos so ‘n bietjie soos dit:

Ek het ‘n cool tutorial hier gekry.
En ‘n moerse nice ding met fonts en so aan hier.
Interessant genoeg, baie van die Logos gebruik Arial Rounded Bold of VAG Rundschrift, albei fonts wat ek nie het nie, dammit.
Voorstelle en kommentaar is welkom. En gesoek!
Cool interview met die Wooster Collective Street art dudes
Uno as Ideas
Sep|27|2006
Check dit uit.
Check sommer die hele website uit: we make money not art.
The title of their talk was “What is it about street art that inspires us?“
What inspires them has no particular set of rules nor well-defined
criteria, it’s an “emotional thing.” The talk tried to break down the
DNA of street art, without pretending to be a dogma or a text book,
it’s just the gathering of their thinking of two persons who’ve been
following and documenting very closely the street art scene since 2001.

I [heart] street art
Technorati Tags: street art, presentation, art, speech, activism
Uno 2, Helderberg 0
Uno as Stellenbosch Universiteit
Sep|27|2006
Ek verwys na Annelie se redaksioneel. Ek sal dit plaas sodra ek ‘n kopie in die hande kry.
Nice one Annelie ![]()
