Uno de Waal

Uno de Waal’s online space covering everything about web2.0, social networks and internet related developments in South Africa and how it fits in with the rest of the world.

New online Logo


It has arrived!

Clickety click for the full image… It looks a bit better in its natural environment

The image “http://www0.sun.ac.za/diematie/wordpress/wp-content/themes/blue-horizon-11/images/header.gif” cannot be displayed, because it contains errors.

The bottom text might still change to something more modern, I just need the fonts.




14 Responses

  1. Marissa

    28|Sep|2006

    Hey. Goeie werk, Uno. Dit lyk cool (het wel bedenkinge oor die pers blob regs van die logo…). Stuur asb vir my ‘n vorm vir die assistant online editor job.

  2. Ernest

    28|Sep|2006

    Lyk cool, maar die Matie is eintlik online since 1997!

  3. Annelie

    28|Sep|2006

    Dude - wat gaan aan? Dink ek moet ‘n rss feed van jou onderbewussyn kry om by te hou met al jou planne…dink jy nie miskien dit sal beter wees as ons wag tot als klaar is voordat ons almal soontoe verwys nie? Moet saamstem met Marissa - enigste ding waaroor ek twyfel is die pers…thingy…

    Lees nou eers al die stuff wat jy gepost het oor Helderberg…bly jy’t gehou van die redaksioneel :-)

  4. nico

    28|Sep|2006

    ek hou nie van die mirroring nie.

  5. Kobus Ehlers

    28|Sep|2006

    Mmmm

    I’m not sold… die pers “violator” (ja! dis wat mens dit noem!) is bietjie afpers. En ek dink daar is te min kontras tussen die voor- en die agtergrond. Miskien is die agtergrond net te donker… onthou… Web 2.0 has soft natural colours.

    Die logo is miskien ook so bietjie té Web 2.0?

    Well done op die idee though. Ek is sommer opgewonde!

    (Hierdie is seker my enkele kommentaar met die meeste oorbodige leestekens!!!!!!!!!!1)

  6. stefan

    28|Sep|2006

    Die woord Web2.0 word amper soveel soos die woord ‘Emo’ gebruik deesdae. Jirre, hoop nie dit gaan in dieselfde rigting nie.

    “Jissis, daai bra lyk soooo Web2.0, geen simpatie.”

  7. Johan Swarts

    28|Sep|2006

    AFGRYSLIK!!!! VIESLIK!!! OMW OMW OMW OMFW!!!!!!1111!!!!!one!!111eleventyone!!!!1

    O nee, dis weer net ‘n foto van Jurie Els. Frikkin optiese illusies ;-)

  8. Appel

    29|Sep|2006

    Fok al hierdie people se kommentaar oor die fynere detail. Ek is mal oor die pers blob en die mirroring lyk hot. Ek wil net Ernest se kommentaar beaam - ons was baanbrekers toe ons in 1997 die eerste studentekoerant was wat online was. Jy kan dit gerus gaan uitcheck onder ‘Argief’ op ons hoofbladsy. Ek bedoel in 1997 het ek my eerste 486 gekry so ons kan brag oor die feit dat ons al sedert ‘97 online is, dink ek.

  9. Johan Swarts

    29|Sep|2006

    Ek onthou nog my eerste 8086. Dit het my twee floppies gewerk.

  10. Uno De Waal

    29|Sep|2006

    haha, Violator! ek dig dit. mens voel nogals geviolate deur dit! Ek gaan sommer ‘n post maar as ‘n verduideliking….

  11. stefan

    30|Sep|2006

  12. stefan

    30|Sep|2006

    EK sien nie hoekom jy so uniform logo moet he vir die matie nie. Sure, jy wil dit web2.0 laat lyk, maar jy kan dit doen sonder om dit presies soos die res van die social netwerke se logo’s te laat lyk.

    Vir my is dit te cleancut. Ek hou daarvan as daar bietjie van n tegniese element in is. Alhoewel, jy tien teen een nie verkeerd sal gaan met die standaard look nie, en die merderheid van die lesers sal nie eers enigsins ‘n alternatiewe reference he om die logo op te gradeer nie.

    Vir my maak dit nie rerig saak of jou website LYK soos n standaard web2.0 site nie, solank dit net doen wat n web2.0 site moet doen.

    Kyk na my Flappr post. Ek sukkel om uit te figure of hierdie site volwaardig n Web2.0 site is sienende dat hulle piggyback op Flickr se platform. That aside, ek dink hulle site het n fokken hot GUI en so tiepe Web2.0 site is vir my nogal befok. Dit is nie net cool nie, dit lyk ook cool!

  13. stefan

    30|Sep|2006

    hier

    EN hier

  14. stefan

    30|Sep|2006

    asook HIER :) ……. nee hier .


Leave a reply