‘n Verduideliking van DOM se mastheader
Uno as Die Online Matie, Online, Stellenbosch Universiteit, Web2.0
Sep|29|2006
Ok, so na kommentaar moet ek seker verduidelik:
Die Logo (dum dum dummmmm) is ‘n parodie op Web2.0 logos. Ek het solidly (of, gradiently) die tutorial gevolg om dit te maak. Ek kon net nie die regte fonts kry nie.
Die 2006 sal definitief verander na 1997. Ernest en Appel het daarop gewys en ek dink dit sal maak dat ons online is al langer as sommige van die groot publishers.
Ek sal dit nogals laaik as mens elke week (soos Google) die mastheader bietjie kan tweak. Dit sal sit so ‘n bietjie van ‘n edge gee ek dink… soortvan. soos oor krismis of iets.
Die kleur gebruik is op die oomblik so om in te pas by die template theme, wat ook heel moontlik nog gaan verander. Miskien het ek dit nou so lelik as moontlik gemaak… net om reaksie uit te lok, want dit het definitief my hit counters opgestoot! yeah!
Leave a reply