Uno de Waal

Uno de Waal’s online space covering everything about web2.0, social networks and internet related developments in South Africa and how it fits in with the rest of the world.

RESfest Cape Town Thoughts


Yesterday saw the opening of RESfest Cape Town 2006. The venue is the quaint Labia theatre which has been the stalwart for independant film since before I can remember. Previously RESfest was held at the CTICC, which meant that there were about 3000 seats to fill which in some cases meant that the sound of crickets were louder than the the rustle of programs and popcorn. The move to the smaller, more intimate Labia is definately a move that I’ll recommend coming RESfests to keep with.

RESfest Labia

click for the full review

Read the rest of this entry »


links for 2006-11-30



3. Hoekom in Afrikaans?


Dit is belangrik om te onderskei tussen ‘n website, ‘n platform en die medium waarmee jy kommunikeer. Web2.0 is alles oor die platform. Myspace sou ‘n dooie site gewees het as dit nie was vir die gebruikers nie, terwyl ‘n statiese, web1.0 site is nogsteeds betekenisvol agv van sy statiese natuur. Web2.0 sites word net waardevol hoe meer mense dit gebruik. So, op daai manier, ek gebruik dit as ‘n medium waarmee ek kommunikeer. SMS’e is ook so. Gaan ek my SMS gaan tik in Engels aan ‘n Afrikaanse vriend net omdat
die menu in Engels is? Nee, dit gaan oor die kommunikasie. Web2.0 se sites mag dalk in Engels wees, of watokal anders, maar deesdae met dienste soos Babelfish kan jy dadelik sites vertaal. My boodskappe aan my vriende is in Afrikaans, omdat hulle ook Afrikaans is.

Dit is maklik om ‘n hele massiewe nuwe website te omskep in ‘n ander taal. Vat bv. Myspace.com. Daar is ‘n raamwerk waarbinne dit geskryf is, en die teks wat jy sien word uit ‘n lee^r gehaal, daardie lee^r is bv English.txt. Hierdie file besit al die woorde wat jy op die skerm gaan sien. As mens dan bv Afrikaans.txt gaan trek gaan jy skielik ‘n Myspace.com in Afrikaans sien, sonder enige groot moeite.

Technorati Tags: , ,


Facebook en Afrikaans


Afrikaans Kook het ‘n ledetal van 334 mense.
 

Ons praat Afrikaans.
Sometimes we get ‘n bietjie rusty when we’ve been out of Suid-afrika of
Namibië, but usually nobody understands us buitelanders anyway…joke’s
on them.

Die volgende groep wat opkom is Praat Afrikaans of Gaan Kak.

Hulle beskryf hulself as volg:

This group is
dedicated to people born in South Africa who can’t or even worse refuse
to speak Afrikaans, its a travesty that will hopefully end with the
help of this group.

Tenminste het hulle darem ‘n sin vir humor om hulle beskrywing in Engels te gee. Nice ouens ;)

Die groep South Africa het ‘n totaal van 1,469.

Ok…so when I formed this group I didn’t expect so many Saffers to
crawl out of the woodworks - definitely chuffed so many of you are
joining! Lekker!

Now that facebook has opened up, I expect all
of you to get in touch with your SA buddies all over the world and get
them to join! That’s an order. *grin*

My punt? Dalk dat daar maar min Afrikaners op Facebook eintlik is, en dat die meeste mense wat hierdie sites gebruik is expats wat of ‘n helse grim uitkyk het van Suid-Afrika het, of dit moerse baie mis. Ek dink nogals ‘n goeie blog idee sal wees om alle ex-pats te connect met mekaar en ‘n klein profile oor hulle te skep.

Technorati Tags: , , , , ,


RESfest opening ceremony


Pics geupload van my foon deur Shozu (love dit!)

Posted by ShoZu


7. Hoe groot dink jy is Web 2.0 onder Afrikaanssprekendes? Hoeveel Afrikaans lees jy bv in die medium?


Daar is baie. Ek was verbaas met hoe baie mense op Stellenbosch ook op Myspace is. Hierdie link neem jou na ‘n search van al die afrikaanse groepe op myspace. Dit is nie so baie nie. ‘n search van mense se general interests wys ook nie baie hoe syfers nie (74). Maar mens kan nie volgens taal soek nie, so dit is moeilik om ‘n presiese getal te
vind. Wordpress het ook maar min gebruikers, en min mense wat dit lees ook. Die top afrikaanse wordpress blogs wissel tussen myne, Johan Swarts en Werner M, met ‘n paar underdogs wat elke nou en dan op-pop.
‘n Technorati search van afrikaanse postings is bietjie beter, daar is so 8400 postings, maar min van hulle word in afrikaans geskryf, meeste noem net iets van afrikaans. Hoekom dink ek dan is daar baie mense wat dit gebruik? Wel, my ondervinding met Myspace is dat daar baie is, onthou, ons speel op ‘n globale vlak, maw ons compete met engels ook. Volgens ‘n studie is 84% van die top blogs in Engels. Dit is nogals iets om te onthou. Waarom dit so is, weet ek nie. Ek dink egter die probleem le by hoe baie afrikaanse
mense gebruik blogs eerder iets anders. My internet consumption is baie hoog en ek stel belang in trends wat dikwels nie in klein afrikaanse opinies gelug word nie, met die gevolg dat die persentasie wat afrikaans is is maar baie laag.
Pols* het my baie interesseer vir ‘n tydjie, maar nou is hulle op hiatus.

Technorati Tags: , , ,


Read the rest of this entry »


links for 2006-11-29



8. Hoe bewus is mense van blogs, die Afrikaanse Wikipedia, Flickr en al daai?


Dit dink ek is minder. Mense gebruik maar myspace baie, en dan fotos (Flickr) is nie taalgebonde nie. Ek self gebruik af.wikipedia nooit nie. Ek het nog nie daarin belanggestel nie. As mens sou vra of daar ‘n online-presence van Afrikaans is dan sal ek Nee se^. Daar is sulke pockets van afrikaans, meestal gereserveer vir kids, soos op myspace, en dan die intelligentsia of wanna-be intelligentsia op LitNet (wat verseker nog ‘n web1.0 site is). Daar is nie platforms vir Afrikaans nie, ek weet ook nie of dit nodig is nie. Allesafrikaans.com het ‘n tydjie terug stil gelaunch en daar is moontlikheid vir goeie gesprek. Die site is nog nie heeltemal daar nie, maar die moontlikheid vir groei bestaan.
Die beste manier om jou afrikaans netwerke te groei is om sites wat jy huidiglik gebruik te Afrikaans-ify. Skep ‘n Afrikaanse groep op Flickr en Facebook, dit sal baie meer mense kry as ‘n fully-fledged afrikaanse site. Ek gaan lag as MK89 dit doen (wat moontlik gaan gebeur) en dit flop. Die vreemde ding is dat dit dalk mag werk omdat daar nog min jong, skool kinders op myspace is. Dit sal meer aanvaarbaar wees om op Mk89 rond te foeter as op myspace (in die ouers se oge nou).

Technorati Tags: , , , ,


Afrikaans en die internet


Gerhard het my gevra om ‘n paar vrae te antwoord vir sy Web2.0 tesis wat hy skryf. Ek het so gemaak en hier volg ‘n paar van my antwoorde. Ek gaan elkeen apart behandel in verskillende blog postings. Hopelik is daar kommentaar?

Technorati Tags: , , , ,


Nuwe Speakers


Ek het myself pas oortuig dat ek nuwe speakers nodig het. Met die die hele trek ding moes ek my (redelike groot) soundsystem saam schlep. Dit is twee sulke vet speakers wat ek by my oupa ge-erf het, en so ‘n simpel amp wat ek my Cash Converters gekoop het. Die klank is heel ordentlik, vir sulke groot speakers sal mens dit verwag!

Die probleem is net dat die goed regtig te groot is. Dit is ‘n helse mission om dit elke keer te skuif as ek moet, en nou met my nuwe kamer onder is daar nie eintlik plek nie. Stefan het gelukkig sy Logitech speakers by my gelos, en ek plug hulle toe in en besluit reg daar en dan om op Digital Planet vir my hierdie speakers te koop:

http://www.gss.dk/produkter/images/SPK2600.jpg

aah, online shopping is so gemaklik.

Technorati Tags: , , ,