links for 2007-03-28
Uno as Uncategorized
Mar|28|2007
-
Awesome tips to hack your Googlereader even further.
-
Using web2.0 principles in the web without the learning curve associated with normal introduction of new technologies
-
Take a look at the report attached to the discussion. If you have ever needed to pitch a blog, this is the right resource to use!
Wordpress is beter as Blogger
Uno as Online
Mar|28|2007
Ek het dit al baie genoeg dat ek ‘n moerse keen fan van Wordpress is VS Blogger. Soos wat Kobus een keer gesegt het, die Rounded Edges op blogger gee dit ‘n verskriklike condecending effek, en die interface is mislik.
En nou:
Google better tighten up its system or the entire Blogger platform will tank from a lack of trust. According to a new Microsoft Research study, Blogspot - the free platform tied to Blogger - is among the top doorway domains for spam. Some 74% of Blogspot blogs are used as splogs. The full report is here (PDF) Microsoft is an Edelman client.
Told you so…
links for 2007-03-27
Uno as Uncategorized
Mar|27|2007
Crowdsourcing isn’t an old concept
Mar|27|2007

The Circus Ninja guys pointed me to Vida’s new competition.
Isn’t anything similar to that just basically crowdsourcing?
links for 2007-03-23
Uno as Uncategorized
Mar|23|2007
links for 2007-03-22
Uno as Uncategorized
Mar|22|2007
SA blog awards
Mar|20|2007
Ok, I had to jump in…
Is my honest opinion.
I really couldn’t be bothered. I’m going outside.
Thank you to That Ain’t Art.
Technorati Tags: sa blog awards, south africa, blog
links for 2007-03-20
Uno as Uncategorized
Mar|20|2007
Neelsie Protea Cinema tot niet
Uno as Stellenbosch Universiteit
Mar|20|2007
![]()
Die baai-ou-skoup in die Neelsie, Protea Cinema, gaan binnekort nie meer bestaan nie.
Laas jaar al was daar sprake gewees dat die movies gaan moet waai, maar hierdie nou op die SR se vergadering notule:
Protea Bioskoop
Mnr Ehlers vergewis die lede daarvan dat die Protea Bioskoop reeds vir ’n geruime tyd verliese maak en dat die huidige operateur die derde in vier jaar is. Die voorstel is om twee van die bioskope in kommersiële spase te omskep. Mnr Ehlers noem dat hy nog vir Neelsie Sentrum Bestuur se reaksie wag aangesien hulle vergaderings sou gehad het met die Filmverenigings en volledige planne sou optrek rakende die omskepping van die bioskope. Mnr Ehlers noem dat die SR uitgenooi is om kommentaar te lewer in die verband. Mnr Nel versoek dat alle aanbevelings asseblief na hom aangestuur moet word.
Die rede, op die ou einde van die dag, is dat DC die plek dood gemaak het. Studente sal eerder stupid movies op ‘n klein screen kyk as wat hulle die Cinema Experience wil he. Vir iets soos R15. Ek dink nie noodwendig dit is so ‘n slegte ding nie, die movies was nie juis altyd vreeslik interessant nie, alhoewel mens soms van die meer “kultuur” movies daar kon kyk, het hulle nogsteeds elke nou en dan Monsters (daai movie met die gross klein cartoon karakters) saam met Monster (die movie waar Charlize Theron haarself as ‘n gross cartoon karakter opgemaak het) gewys.
‘n Strategie wat hulle sou kon volg is om meer van die studente se produksies te wys, of om film feeste te hou wat hulle nie moerse royalty rights voor hoef te betaal nie. Of iets! Doen iets cherries! Ek dink daar is moontlikhede, hulle moet net ‘n manier vind om nie te commercial te gaan nie (want daar is nie meer die mark nie), of om ‘n alternatiewe ding te skep. Good luck!
As jy jou kommentaar wil stuur na enige van die mense:
Roelof Nel is die SR persoon verantwoordelik vir dit: rn@sun.ac.za
Stephanie Van Rooyen is die huidige voorsitter van PULP, pulp@sun.ac.za
en dan Sunette Brink is die Neelsie se bestuurder: sbrink@sun.ac.za
Mail vir Roelof jou idees, CC vir Stephanie, of kom in kontak met haar oor kreatiewe nuwe oplossings. Ek weet nie wat jy vir Sunette gaan stuur nie… Dalk ‘n petisie. Of mail haar net elkgeval.
Technorati Tags: protea cinema, pulp, Stellenbosch, Neelsie
links for 2007-03-19
Uno as Uncategorized
Mar|19|2007
-
Aggregate of all the Web2.0 sites out there.
