Uno de Waal

Uno de Waal’s online space covering everything about web2.0, social networks and internet related developments in South Africa and how it fits in with the rest of the world.

Maties bied nou RSS aan


 

Nuus van Stellenbosch Universiteit

 

Maties Nuus

Dit het ons altyd nog gepla… Stellenbosch Universiteit bied glad nie RSS feeds nie. Dit beteken dat dit ‘n helse hassle is om nuwe content te kry op ‘n gereelde basis.

Maar gelukkig nie meer nie! Jy kan nou subscribe in die RSS reader van jou keuse!

Bly up to date met daaglikse gebeure, jy kan nou selfs die daaglikse items per e-pos in jou inboks kry.

Hoekom is dit belangrik? Nou kan elke koshuis, nuus agentskap en watokal die nuutste Maties nuus op hulle eie websites sit. Wonderlik!

Kry jou nuus per e-pos hier:

Jou epos adres:

Kry die RSS Hierso

Technorati Tags: , , , , , ,


Stellenbosch does irony best


I know this is probably nothing to laugh at, but I couldn’t help notice the sweet sweet irony…

If you read my post on residence RAG themes last year you would have picked up that the logo/theme/concept was DragonFire, which was a play on Eendrag On Fire.

Now it seems like Eendrag was really on fire today!

http://www0.sun.ac.za/eendrag/juniper/image_get.php?file=b7509cd8779fd38e9453e8dd8eb95185de71ea0f

Another interesting/funny bit: On the Eendrag website development blog you can follow how Kobus and Marius were very happy to get their hands on a temperature gauge that would give the temperature reading of the quad on their website.

It now reads: 300 degrees.

Technorati Tags: , , , ,

Powered by ScribeFire.


On the independence of media


This is not really about David Bullard, although it does touch on a topic that was close to his argument.

BoingBoing covered the Todd Goldmann issue fairly extensively over here.

In short: Todd Goldmann copied designs (from e.g. Threadless) and then sells them after that. Some are ridiculously similar to the originals.

200704210937

So this is not really what I’mm getting at. What is important about this whole topic is that Todd Goldmann then sent cease and desist letters to the various sites that hosted the articles  that said Goodmann was a fraud (defamation).

From the discussion on theBoingBoing podcast it, the larger conglomerate sites are the ones taht are taking down the articles, while the smaller ones are keeping it up.
Soo, the larger publishing houses are bowing to pressure (from advertisers - I don’t know, but definately elite interest), the smaller publisher are completely free of such editorial bias. They don’t have advertisors telling them what to print and what not to print(remember the Wallpaper* and Rupert saga?).

This is why I think micro-publishing is in times (oh such a wonderful get-out-of-jail phrase!) more credible than big media -  They don’t give a shit about that corporate interest.
But going on from that, on the issue of online accountability, Jimmy Wales mentioned in his TED talk (I think it was here) that their most prolifc contributors could publish anything and people would believe it. But the reason they could do that is because they would never do that. So a trust and credibility system is built up around this.

This, Mr Bullard, is why “Blog Sites” matter.

Technorati Tags: , , , , ,


Development of a Web2.0 logo


How do you come up with a web2.0 logo? Simple, follow the tutorials! We had started off with this Logo: plain logo

Which then eventually ended up looking like this:

beta

Final product! Click through to follow the entire development. Read the rest of this entry »


Hoekom suig die universiteit se IT struktuur?


Dit is redelik bekend dat Suid Afrika se web hosting nogals belaglik duur is. Bv ek host hierdie blog oorsee by GoDaddy.com en betaal moerse min. Ek het iets soos $5 betaal vir domain registration en toe daarna betaal ek $3,59/maand vir so 12 maande.
Op die ou einde het ek omtrent so R400 (bietjie minder) betaal vir 12 maande se hosting, en my eie domain. En kry kry snot baie spasie saam met dit. 5gb space en 250GB transfer. Ek sal nooit uithardloop uist spasie nie (ook 10 mySQL databasisse). Check al die specs hierso.
Dis nou international. Ek het nou pas DieMatie.co.za geregister en besluit om Amplehosting.co.za uit te check op Stefan se referral. R19/maand en omtrent R75 vir domain registration. Not ‘n bad option as mens die local support het. GoDaddy het ook miskien ‘n bietjie stadig begin word vir my, of so segt mense wat na my site toe kom.

Nou, Die Matie is die studente koerant van die Universiteit Stellenbosch en sal graag local wil host. Daar is egter 2 groot probleme met die IT struktuur op Stellenbosch:

  1. Moerse heavy firewall.
  2. Jy mag nie adverteer op jou site nie.

Nou as ek reg kan onthou, dan kan jy nie op die IT bladsy kom tensy jy deur VPN connect. Wat beteken dat jy nie hierdie site sal kan sien nie.
Die eerste probleem is van ‘n tegniese aard, en die 2de een is so bietjie tegnies, en dan grootliks beleid.
Eerstens, die US is agter ‘n helse firewall wat verstaanbaar is. Dit beteken dat jy net toegang tot items binne die netwerk kan kry as jy op ‘n VPN opgestel het, of binne die netwerk is. Die probleem wat hierdie skep is dat jy nie enige external content op jou site kan host nie. Links na ander sites tel nie meer nie en enige aggregation is useless. Akismet Spam Filter werk ook nie (of, ek kon dalk net nog nie kry dat dit sou werk nie). Dit kom daarop neer dat jy glad nie fotos van bv Flickr kan wys nie, content trek van Del.icio.us accounts, enige ander content aggregate etc. Verder sal jy geen stats kan volg sienende dat enige van die embedded code nie sal werk nie (en dink nou aan Google Analytics, Amatomu en Afrigator). Dit skep ‘n groot probleem vir ‘n interaktiewe webwerf soos Die Online Matie.
Natuurlik is die ander kant ook dan waar - Indien ons buite die firewall host sal ons studente vervreem want hulle moet nou eers hulle Inetkey oopmaak en vervolgens moet betaal vir die content. Net so moet enige joernaliste ook betaal om content te upload (ek dink spesifiek aan arme Ryk wat foto’s moet upload!). So ‘n situasie kan nie werk nie, maar nou moet mens begin afspeel wat belangriker is - content, of die bedrag wat jou gebruikers moet betaal om die site te gebruik. In my oe sien ek content, maar aan die ander kant kan ek sien hoe studente glad nie die site sal gebruik as hulle inetkey moet oopmaak nie. Hopelik sal ons genoeg geld kan maak om te kan betaal vir om ports oop te maak na die US netwerk.

Dan die 2de element, wat bietjie insluit by die eerste tegniese probleem: Jy kan nie adverteer nie want jou advertensies kom nie deur nie. As jy agter ‘n firewall sit dan wys jou GoogleAds ook nie. Die hele proses om dit toe te laat is ook ‘n helse proses, want jy moet dan sekere sites toegang gee en seker sites nie (en dan betaal vir die data).
Dit sou seker maklik oorkombaar wees as dit nie was vir die beleid probleem nie.
Jy MAG NIE op ‘n universiteits’ webwerf adverteer NIE. Behalwe as dit deur die regte kanale etc etc gaan. Die beleid is so gestruktureerd dat as jy jou content host op die Universiteit se servers dan is die US aanspreeklik vir dit (is Wordpress aanspreeklik vir al die content op die blogs daar? en 24.com?) wat mynsiens ‘n baie ou manier is van kyk op hoe die internet en eMarketing nou werk. Die US is bang dat iemand adverteer HotMom4U, of iets soortgelyks. Verder is hulle bang dat daar beeldskending kan kom as bv Dagbreek ‘n Mochacho’s bannier hang op hulle site. Of Klipdrift. Die gevolg? Koshuise, verenigings etc mag nie hulle JOOL borger etc op hulle sites adverteer nie. Hierdie is natuurlik een van die exposure elemente wat die borg voor vra. Op die oomblik word hierdie reel gelukkig nie streng toegepas nie, maar die moontlik bestaan dat webwerwe summier gestop kan word.

So hoekom sal ons nou besluit om Die Online Matie erens anders as die US te host?
Wel, journalistic ethics sekermaar. Die Matie kan op enige tyd stil gemaak word deur die Universiteit deurdat hulle sommer net die server blok, of die site delete. As ons nou by Amplehosting.co.za, of iemand anders host, dan sal ons natuurlik baie meer autonomiteit geniet. Die flipside hiervan is dan dat ons ook al die content kan aggregate, Flickr gebruik as photo sharing site (en die groot community en searching etc gebruik om content verder te versprei). So vir nou eers gaan Stellenbosch Studente ongelukkig maar die R0.50c/MB ongelukkig moet opdok. Sorry ouens!

Los asb enige comments oor hoe julle voel hier onder.

Technorati Tags: , , , , , , , ,


Neelsie Protea Cinema tot niet



Die baai-ou-skoup in die Neelsie, Protea Cinema, gaan binnekort nie meer bestaan nie.
Laas jaar al was daar sprake gewees dat die movies gaan moet waai, maar hierdie nou op die SR se vergadering notule:

    Protea Bioskoop
Mnr Ehlers vergewis die lede daarvan dat die Protea Bioskoop reeds vir ’n geruime tyd verliese maak en dat die huidige operateur die derde in vier jaar is. Die voorstel is om twee van die bioskope in kommersiële spase te omskep. Mnr Ehlers noem dat hy nog vir Neelsie Sentrum Bestuur se reaksie wag aangesien hulle vergaderings sou gehad het met die Filmverenigings en volledige planne sou optrek rakende die omskepping van die bioskope. Mnr Ehlers noem dat die SR uitgenooi is om kommentaar te lewer in die verband. Mnr Nel versoek dat alle aanbevelings asseblief na hom aangestuur moet word.

Die rede, op die ou einde van die dag, is dat DC die plek dood gemaak het. Studente sal eerder stupid movies op ‘n klein screen kyk as wat hulle die Cinema Experience wil he. Vir iets soos R15. Ek dink nie noodwendig dit is so ‘n slegte ding nie, die movies was nie juis altyd vreeslik interessant nie, alhoewel mens soms van die meer “kultuur” movies daar kon kyk, het hulle nogsteeds elke nou en dan Monsters (daai movie met die gross klein cartoon karakters) saam met Monster (die movie waar Charlize Theron haarself as ‘n gross cartoon karakter opgemaak het) gewys.

‘n Strategie wat hulle sou kon volg is om meer van die studente se produksies te wys, of om film feeste te hou wat hulle nie moerse royalty rights voor hoef te betaal nie. Of iets! Doen iets cherries! Ek dink daar is moontlikhede, hulle moet net ‘n manier vind om nie te commercial te gaan nie (want daar is nie meer die mark nie), of om ‘n alternatiewe ding te skep. Good luck!

As jy jou kommentaar wil stuur na enige van die mense:
Roelof Nel is die SR persoon verantwoordelik vir dit: rn@sun.ac.za
Stephanie Van Rooyen is die huidige voorsitter van PULP, pulp@sun.ac.za
en dan Sunette Brink is die Neelsie se bestuurder: sbrink@sun.ac.za
Mail vir Roelof jou idees, CC vir Stephanie, of kom in kontak met haar oor kreatiewe nuwe oplossings. Ek weet nie wat jy vir Sunette gaan stuur nie… Dalk ‘n petisie. Of mail haar net elkgeval.

Technorati Tags: , , ,


Mans het ‘n male-crotch fixation?


Hierdie is ‘n moerse interessante artikel…

Die foto hier onder wys waarna verskillende geslagde die langste kyk.

Image

Die volle artikel is oor Eye tracking en online newspaper design, of enige web design eintlik. Basies, waarna kyk jy as jy na ‘n website kyk?

Lees die volle artikel hierso. Dit het interessante gevolge vir die manier wat webwerwe ontwerp word.

In the case of Web design a picture isn’t always worth
those thousand words. According to Coyne users treat pages with
superfluous images like obstacle courses: The images create barriers to
content. Moreover, Nielsen and Coyne concluded that images appearing
unneeded, at least peripherally, will be erroneously tuned out.

Technorati Tags: , , , ,

update:

haha! lyk my ek lees heeltemal te veel BoingBoing. Hierdie artikel het daar ook gefeature, en sonder dat ek dit gelees het, het ek tot presies dieselfde gevolgtrekking gekom as hulle. Ek moet van die internet af klim…


Blogging Policy


I’m on the lookout for some policy for blogs. At the moment I’m reading through the Weblogs at Harvard Law which seems pretty straightforward, but of course we’d like something more in line with Die Matie and Stellenbosch University. I don’t just want to replace Harvard with Stellenbosch.

If anyone can point me into the right direction it would be much appreciated.

Technorati Tags: , , ,


MASC logo


Ek dog ek sien iets vreemds….

Ek het pertoeval op hierdie logo, heel onder op Maties.com afgestrompel. Ek dog dis iemand wat ‘n groen brasserie dra, maar met die borste deel uitgesny. Gits!

Technorati Tags: , , , ,


Jool Temas, II


Ek belowe om nog die reviews te doen, hang net aan ‘n tak ek blog te veel oor ander goed. dammit.